Sign up for an account  |  Sign In
South Africa

WhatSpecies

Afrikaans hieronder - WhatSpecies’ is a biodiversity network for the general public and was launched in 2014. WhatSpecies’ goal is to create a bigger awareness of the importance of preserving biodiversity by providing the general public with a niche social networking platform on which to keep track of what species they have observed in their lifetime, and to share their observations with others. WhatSpecies further provides its users with the opportunity to help each other identify unknown observations and to share their knowledge and experience of nature with the rest of the community. WhatSpecies is self-funded with additional and more unique functionality to be rolled out in 2015.

Afrikaans - WhatSpecies is ‘n nuwe biodiversiteitsnetwerk wat in 2014 geloods is vir die algemene publiek. WhatSpecies se doel is om ‘n groter bewustheid van die belangrikheid van die bewaring van biodiversiteit te skep. Dit word gedoen deur ‘n sosiale network platform daar te stel waar gebruikers rekord kan hou van al die spesies wat hulle in hul leeftyd waargeneem het, en waar hul waarnemings met ander gebruikers gedeel kan word. WhatSpecies bied gebruikers ook verder die geleentheid om mekaar te help om ongeïdentifiseerde waarnemings te identifiseer en om hul kennis en ervaring van die natuur met mekaar ted eel. WhatSpecies word self-befonds en addisionele, opwindende funksionaliteit word in 2015 bekendgestel.